Ondersteun Droogtehulp

BORG 'N BOERKIND

Gebruik hierdie dokument om ons te help om ‘n boer kind se skool en koshuis gelde te dek per jaar. Stuur die dokument na admin@droogtehulp.co.za met die nodige informasie. Ons waardeer U ondersteuning.

Ons het verskeie maniere hoe jy kan help

Kies die opsie wat U verkies. Dankie dat U Droogtehulp ondersteun.

Debiet / Krediet

Indien U verkies om 'n onmiddelike donasie te maak met Krediet of Debiet kaart.

Die maklikste en vinnigste manier om ons boere te ondersteun. Dankie vir U Donasie

FNB EFT

DROOGTEHULP MET BURRE BURGER NPC

Rekening Nommer: 62721858522 Verwysing: Hoop
Tak Kode: 250655
Swift: FIRNZAJJ

Standard Bank EFT

DROOGTEHULP MET BURRE BURGER NPC

Rekening Nommer: 08 240 618 9 Verwysing: Hoop
Tak Kode: 051001
Swift: SBZAZAJJ

Crypto Donasies

Ethereum Adres:
0x38149963366bA97bd6F4345DCd567fD9CE8d95cD

Bitcoin Adres:
bc1qzl2af0ezc42lhe389gdan2a0mwmkuhec6qgye3


Kompetisies

Droogtehulp het gereeld kompetisies waar jy ongelooflike pryse kan wen.

Loer gerus op iTickets se webwerf om te sien wat jy huidiglik kan wen terwyl jy boere help.

Aanlyn Winkel

Op ons aanlyn winkel kan jy iets vir n Boer koop, maar ook so ietsie vir jouself.

Ons aanlyn winkel is binnekort aktief. Ondersteun intussen ons reeks op Die Klere Winkel

Paypal

Indien U verkies om met Paypal te skenk kan U hierdie opsie gebruik.

Paypal is n goeie opsie vir ons vriende in die buiteland wie steeds ons Boere in Suid Afrika wil ondersteun.